1 |
Laai bo-oor die bestaande Winfin:
Gebruik hierdie weergawe om Winfin te vervang en alles net soos
voorheen te hou of indien Winfin op 'n netwerk gelaai word vir
toegang deur verskeie gebruikers |
|
Volledige program vir 'n netwerk
Slegs opgradering nadat Winfin 2014 reeds voorheen gelaai is:
Opgradering vir 'n netwerk |
|
|
2 |
Laai volgens die nuwe Windows vereistes:
Gebruik hierdie weergawe indien Winfin op 'n enkele rekenaar gelaai
word en die vorige weergawe onveranderd gelaat moet word.
Die program word dan in C:Program Files gelaai en die data onder
Documents |
|
Volledige program vir 'n enkele rekenaar
Slegs opgradering nadat Winfin 2014 reeds voorheen gelaai is:
Opgradering vir 'n enkele rekenaar |